Jou Vermaaklikheidsdagboek vir die week – 11 Agustus

0
971

12 Augustus
Die Radio Kalahari-orkes tree op in Aasvoëlklub. Kaartjies kos R120 by vultureclubevents@gmail.com of by Lollie, 079-796-7975. Deure open om 18:00.
13 Augustus
Die gewilde panfluitspeler, Ryan Walt, en sanger, Steven Sterling, tree om 18:30 by Makarios in Virginia op. Koste beloop R100 vir volwassenes, R50 vir pensioenarisse en kinders tussen 13 en 18, en R40 vir 3- tot 12-jariges. Daar sal eetgoed te koop wees. Vir besprekings en navrae, kontak Michelle by 082-457-9626.
13 August
Wonder And Curiosity is a workshop by artist and collector, Elrie Joubert, during which participants will discover their inner explorer, collector, observer and artist. The workshop starts at 10:00 and continues until 16:00 and is being held at Oliewenhuis Art Museum’s Annex gallery. The workshop costs R180. Participants must provide their own lunch, but refreshments will be served. Participants are also welcome to bring their own miniature natural specimens. It is essential to book in advance for the workshop as limited spaces are available. For any enquiries, please contact Yolanda de Kock at 051-011-0525 (ext 200) or yolanda@nasmus.co.za.
13 August
Come and be inspired by Alison Botha herself, sharing her story with the women in Bloemfontein. The event starts at 9:00 for 9:30 in the Eunice Primary School Hall. Tickets are R140 and can be bought from Elna at 082-462-5507 or Carinda at 082-375-8867.
13 August
Medeprofessor in Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, prof. Naòmi Morgan, praat oor ‘n Eeu van vertaling in die taalpaar Frans – Afrikaans tydens ‘n woordoggend in die Afrikaanse tradisie van Augustusmaand. Die verrigtinge begin om 10:00 by die NALN-ouditorium (Ou Goewermentsgebou, h/v Pres. Brand- en Elizabethstraat). Parkering is beskikbaar op die teerblad langs die NALN-gebou, vanuit Elizabethstraat. Bevestig bywoning by Leana Lategan by leana.naln@sacr.fs.gov.za of 082-750-9177 of by Nola Doré by nola.naln@sacr.fs.gov.za.
13 Augustus
Taaldag word in Bloemfontein gevier met ‘n praatjie deur prof. Johan Olivier oor die lewe en werk van Langenhoven. Die praatjie vind plaas by Barry Richterweg 35, Genl De Wet. Die praatjie is gratis, maar ‘n donasie word gevra. Bespreek jou bywoning by 051-522-4675.
15-18 Augustus
Sand du Plessis bied weer sy jaarlikse Revue- en Trompoppiefees om 18:30 in die Sand du Plessis-teater aan. Kaartjies kos R130 en is beskikbaar by Hoërskool Sand du Plessis en by Pacofs.
16 August
Antoine de Saint-Exupéry’s classic work, Le Petit Prince, was published in France in 1946, making 2016 the tiny monarch’s 70th birthday. Join the French Film Club for birthday celebrations at 19:00 in the Equitas auditorium (C.R. Swart) on the campus of the University of the Free State, for Mark Osborne’s eponymous film in French with English sub-titles. Entrance is free and all are welcome.
19 Augustus
Juanita du Plessis kuier by Woodlands Function Venue. Tyd: 18:30 vir 19:00. Kaartjies kos R120 vir volwassenes en R50 vir kinders onder 12 by Spotted Apple. Kontak Ainslee by promos@spottedapple.co.za of 074-120-4450 om te bespreek.
19 Augustus
The Sextons and Bad Pizza tree op in Aasvoëlklub. Kaartjies kos R60 by vultureclubevents@gmail.com of by Lollie, 079-796-7975. Deure open om 18:00.
20 Augustus
Kom neem deel aan ‘n 5km-pretstap van die NG Kerk Hospitaalpark. Oud en jonk is welkom. Daar word by die kerk in Mayostraat weggespring. Inskrywings kan vanaf 7:45 nog gedoen word. Die pretstap begin om 8:30. Om deel te neem kos R15 vir volwassenes en R10 vir kinders. Vir meer inligting, kontak Willie by 082-829-4310.
20 Augustus
Die Vrystaatse Orgideëvereniging bied vanjaar weer ‘n reeks kortkursusse oor die kweek en versorging van orgideë aan. Dit bestaan uit ‘n reeks van ses sessies, elk sodat twee uur lank, wat op Saterdae vanaf 9:00 aangebied word. Skakel Fred Wilkinson by 084-200-9416 vir verdere inligting.
21 Augustus
Die NG Kerk Brandfort bied Sondag ‘n kuierdag aan saam met die gewilde Bloemfonteinse gospelsanger, Du Preez Stoltz, op die Tri Hunt-wildsplaas. Kaartjies kos R70 per persoon en sluit ‘n braaipak met bykosse in. Kontak 051-821-1102 of 082-873-2650 vir meer inligting.
24 August
Pietman die Skot, Henning Joubert, Roelof Colyn, Vinnie Henrico, Justin Maree en Nelda are coming to Bloemfontein again for the popular The Jukebox Show. The show is taking place at Imperial GM Bloemfontein at 18:30. This show is in aid of Engo’s For our Kids project. Tickets are R350 per person and are now available from Spotted Apple, promos@spottedapple.co.za or 051-447-1086.
25 Augustus
Kindersorg Bloemfontein & Childline Vrystaat hou om 17:00 vir 17:30 sy Algemene Jaarvergadering by die Bon Hotel Bloemfontein Central, Bloem Plaza. Bevestig jou bywoning voor 18 Augustus by 051-430-3311, 051-447-4264 of admin@cwcl.org.za.
Elke Sondag
Treintjieritte vir die gesin by Modensopark, Rhynlaan 6, Bayswater, van 14:00 tot 17:00. Navrae: 082-880-8711. Heerlike pannekoek te koop.