Jou Vermaaklikheidsdagboek vir die week – 1 September 2016

0
686

1 September
You’re invited to the 2016 Seartec Charity Golf Challenge at the Bloemfontein Golf Club. Price of four-ball: R3 500; wet hole: R5 000; dry hole: R3 000. The first tee-off is at 10:30 and the dinner and prize-giving ceremony is at 18:00. The event is in aid of Child Welfare Bloemfontein and Childline Free State. Enquiries and bookings: charlene.vanderwalt@seartec.co.za, 051-412-9000.
1 September
Die NG Kerk Hugenoot hou ‘n huweliksverrykingsessie, met die tema Fifty Shades Darker. Kaartjies kos R100 elk en sluit die ete, ‘n geskenk en vermaak in. Beperkte plekke beskikbaar. Geen onder 18’s sal toegelaat word nie. Kaartjies is beskikbaar by Elna Venter by die kerkkantoor by 051-436-2659 of inligting@nghugenoot.co.za.
1 September
From Crane Flies to Cameos, a solo exhibition by Elrie Joubert can be seen until 4 September in the Annex Gallery at the Oliewenhuis Art Museum.
2 September
Nicholis Louw tree op in Aasvoëlklub. Kaartjies kos R80 vooraf en R100 by die deur en is beskikbaar by vultureclubevents@gmail.com of by Lollie, 079-796-7975. Deure open om 18:00.
2-4 September
Rosendal in die Oos-Vrystaat bied ‘n opwindende Lentefees aan. Ervaar hierdie skeppende plek met musiek van onder andere André Schwartz en Marcia Moon, voorlesings deur Chris van Niekerk, stalletjies, interessante kase, films, tradisionele Sesotho vermaak en plattelandse gasvryheid. Goeie kos, permakultuur-praatjies, oop huise, landbou – en selfs ‘n retro 50’s dans met padkafee-burgers en prettige pryse – is op die spyskaart. En as jy jou ooit bekommer oor jou eie spyskaart, is die “Onthaal sonder Angs”-werksessie, aangebied deur ‘n ervare sjef, net die ding vir jou om te sien hoe maklik dit eintlik is. Die program is by http://rosendalinfo.co.za/%20rosendal-spring-festival-2016/. Verblyf by http://rosendalinfo.co.za/where-to-stay/

2 September
Die Klipkerk hou sy jaarlikse basaar vanaf 16:00 by die kerk.Daar is lekker eetgoed, vermaak vir die kinders en ‘n motoruitstalling, asook die boeremusiek gilde gaan optree.
3 September
Dit is weer tyd vir die maandelikse Westdene Park Market. Hulle nooi kinders (7-12jr.) uit om hul kreatiewe entrepreneurskap te kom uitleef. Kontak ons vir ‘n Kiddies Corner stalletjie teen R20. Soos gewoonlik gaan daar ook interessante antiekeware, vars groente, en speelparkie vir die kinders. Kom geniet mooi musiek, lekker kos en maak dit ‘n heerlike gesinsuitstappie. Die mark is van 9:00 tot 13:00 by die parkie in Brillstraat, Westdene. Stalletjies is R200. Stuur aansoeke na westdeneparkmarket@gmail.com of skakel Marlene by 082-519-9030.
3 September
Don’t miss the Mangaung Colour Fest, taking place at the Mangaung Outdoor Sports Centre. Tickets cost R80 for the general public and R350 for VIP options. The festivities kick off at 12:00. Tickets available at Computicket.
3 September
Die Jaarkonsert van cantando@bloem onder leiding van Werner Stander, vind om 19:30 in die Odeion plaas. Kaartjies kos R100 per persoon en is beskikbaar by die koorlede, of skakel Elisabet de Lange by 082-565-5932.
3 September
A Country Evening and Auction featuring Bloem’s most wanted band of crooks. The Moonshine Leevona Outlaws are being held at the Aasvoëlklub. Catch them live and reward an orphan, sounds like a good country heart to me. So saddle up you old couch and TV ranchers, lasso yer old cow or bull, hell round-up a posse and ride off into the sunset on the N8! GPS for city folk on the website wwwvulture-aasvoelclub.com. (The fundraising is for Satellite orphanages) Tickets are R180 per person and includes the legendary Aasvoëlklub lamb curry, rice and salad as a meal. Book at vultureclubevents@gmail.com or Lollie at 079-796-7975. Doors open at 18:00.
3 September
Jak de Priester tree om 17:00 by die Vrouemonunent op as deel van die Voortrekkers se 85ste bestaansjaarvieringe. Vir meer inligting of om te bespreek kontak Jaco Ackerman by 082-309-5207.
3 September
Harvest Deli & Art Café is hosting a Spring Picnic Fair. Book your exhibition space now for only R100. Andries Vermeulen, Simple Stories and Mathys Roets will be performing. Contact them for more information on 051-030-0020 or events@havit.co.za.
3 September
Die Westdene Park Market bied weer oudergewoonte alles plaaslik en heerlik aan by die parkie in Brillstraat. Vir meer besonderhede, kontak Marlene Kleynhans by 082-519-9030 of westdeneparkmarket@gmail.com, of besoek die Facebookblad Westdene Park Market, Bloemfontein.
5 September
Gavin Edwards, runner-up from the hit TV show The Voice SA, performs live at Innie Skuur. Doors open at 18:30 and the performance starts at 19:00. Tickets cost R150 and are available from Madeleine: 079-387-3614.
7 September
Marcato performs a Tribute to Simon and Garfunkel at the Civic Theatre at 20:00. Tickets cost R130 and are available at Computicket. The artists are Ben van Zyl, Pieter Smit and band members Jerry Spangenberg, Euan Nel and Charles Geer.
7-9 September
Die Bloemskildergroep se jaaruitstalling van kuns vir alle smake en beursies te sien vanaf 7 – 9 September, 9.30 – 18:00 by Bloemheuwelkerksaal, Haarburgersingel, Westdene. ‘n Gedeelte van alle verkope gaan aan Beudene Dagsorg vir gestremdes. Daar sal ook van die gestremdes se werk te koop wees. Kontak Hermine 082-819-9623 vir meer inligting.

8 September

Gratis kardiovaskulêre siektes-inligtingsessies word om 10:00 en 18:00 in Mediclinic Bloemfontein op Vlak 6 aangebied.  Skakel Cherise Vrey by 051-404-6894 om jou plek te verseker of reserveer.
8 September
The Bottomless Coffee Band tree op in Aasvoëlklub. Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by vultureclubevents@gmail.com of by Lollie, 079-796-7975. Deure open om 18:00.
9 September
Jaarlikse streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vind elke dag vanaf 9:30 by Vrystaat-stadion plaas. Die tema van vanjaar se byeenkoms is “Bly Lojaal aan Jehovah!” en die program sal gelyktydig in Afrikaans, Engels en Suid-Sotho aangebied word. Die program begin elke dag met ‘n musiekspel. Lede van die publiek is welkom en toegang is dus gratis. Daarbenewens word geen kollekte opgeneem nie. Besoek gerus www.jw.org vir verdere inligting, tesame met ‘n volledige byeenkomsprogram.
9 September
Guitar Legends, featuring the music of among others ZZ Top, Jimi Hendrix, Gary Moore, Dire Straits, Van Halen, Pink Floyd and other greats, will be performed by the great Gus and his Rentals at the Aasvoëlklub. Tickets are R80 per person. Book at vultureclubevents@gmail.com or Lollie at 079-796-7975. Doors open at 18:00.
9 September
Die Hoërskool Pres. Steyn bied om 18:00 ‘n Knipmes-aand aan by die Geluksput-rolbalklub. Bring eie drinkgoed en knipmes. Kaartjies kos R200 vir mans en R150 vir vroue. Bespreek by Karen Smith by 084-526-3887.
9 September
Dit is weer tyd vir President Brand Primêre Skool se jaarlikse osbraai. Die dag begin om 14:00 tot 22:00 op die skoolterrein. Die kunstenaars Jay, Leah, Willem Botha en Brendan Peyper sal hier optree. Kaartjies kos R90 per persoon en dit is gratis vir kinders onder 7 jaar. Vir meer inligting of om te bespreek, kontak die skool by 051-422-4941 of 051-422-5910.
10 September
Die jaarlikse Ma-en-kind-dag vind op 10 September by 1SAI Tempe plaas. Ma’s, kom geniet ‘n dag (10:00 – 15:00) vol aktiwiteite saam met jul kinders. Kaartjies kos R180 per ma en R100 per kind, wat ‘n driegangmaal insluit. Kontak Yolandé by 079-496-8445 of Franciska by 051-446-0527 vir kaartjies, vóór 2 September.
10 September
Die NG Gemeente Fichardtkruin, Landmanstraat, Fichardtpark hou vanaf 8:00 basaar.
10 September
Join the Annique Jubilee with Angelique du Toit as speaker. Angelique is an author and business women who encourages people to live with greater purpose, passion and productivity. The event is held at Summerwood Country Estate from 8:30 – 13:00. For bookings and enquiries, contact Annemarie Cronjé at 083-331-0733.
10 September
‘n Bruce Springsteen en Billy Joel Tribute deur Bahlzak en Benna is in die Aasvoëlklub te sien. Kaartjies kos R80 en is beskikbaar by vultureclubevents@gmail.com of by Lollie, 079-796-7975. Deure open om 18:00.
10 en 11 September
Gesinsdag by Modensopark, Rhynlaan 6, Bayswater, Saterdag en Sondag van 10:00 tot 17:00. Navrae: 082-880-8711. Treintjieritte. Heerlike etes en soetgoed te koop.