Jongman bring mense byeen vir reën

0
2276
Inwoners van Bloemfontein bid saam vir reën. FOTO: CHRISSIE GERICKE

http://moneysweek.com/stats/ Free online casino slot lucky larrys lobstermania “God het dit op my hart gelê.” Gericke sê mense praat, maar niemand neem leiding en voeg daad by die woord nie. Hy is aanvanklik aangespoor om dié sessies ‘n werklikheid te maak nadat hy sowat vier weke gelede diep geraak is deur ‘n video op sosiale media. In dié video word daar vertel van ‘n jong man wat huil oor sy pa wat meer as 50 beeste van kant moes maak weens die droogte. Gericke het kort daarna besluit daar is geen terugdraai-kans nie. Hy is ‘n lid van AfriForum se Sektor 5-buurtwag in die stad en het boodskappe aan bestaande groepe op sosiale media (Facebook en WhatsApp) uitgestuur.

http://toddmusselman.net/widgets/blind-chatroulette/ Blind chatroulette Sowat 80 mense het die eerste bidsessie bygewoon. Gericke sê hy het met gebed en skriflesing geopen en daarna met gebed afgesluit. Diegene wat wou, kon saambid. Sedertdien word daar elke Saterdag omstreeks 14:00 op dieselfde plek vir reën gebid. Hy sê as God die reën stuur, soos die geval was die afgelope naweek, dan word daar op dié sessies dankie gesê. Gambling crisis “God weet wat ons benodig. Hy weet presies hoeveel water ons kort.” Hulle vra nie dat God die land se opgaardamme op een slag met reën sal vul nie óf dat die droogtekrisis meteens deur God opgelos word nie. “Ons bid vir reën op God se tyd.” Sy tydsberekeining is nie die mens s’n nie. Gericke sê hy is ‘n eenvoudige Christen-mens. Hy is nie ‘n predikant wat voor duisende kan preek nie. Hy voer slegs ‘n opdrag van God uit. Hy glo onwrikbaar in God.
Mense wat belangstel om die volgende bidsessie eerskomende Saterdag in Pellissierrylaan by te woon is welkom. Vir meer inligting kan Gericke by 072-732-3535 gebel word. – Top online casinos jpay Christal-lize Muller
Blackjack enterprises atlanta christal-lize@centralmediagroup.co.za