Jong man geklee in ‘n polisie-uniform moet nou in hof verduidelik

0
275
Photo: sabreakingnews.co.za

Gsn casino games jgsp

http://baoviethanoi.com/onepay/slot-madness-spelende-poesjes-plaatjes-van-hartjes-haken/ Slot madness spelende poesjes plaatjes van hartjes haken

http://murtexmanufacturing.com/custom/casino-games-free-online-gnes/ Casino games free online gnes

Hulle het hom genader. Hy was netjies geklee in ‘n polisie-uniform. Kareli sê net die swart formele skoene wat hy aangehad het, het nie by die uniform gepas nie.

Die verdagte kon nie verduidelik waar hy die uniform gekry het nie. Hy het ook vals inligting oor sy woonadres aan die polisie verskaf. Hy het geen identiteitsdokument in sy besit gehad nie.

Kareli sê polisielede het verder onraad vermoed toe ‘n inspekteurrang op die verdagte se polisie-uniform aangebring is.

Dié rang is al deur die polisie uitgefaseer en is met die rang van adjudant-offisier vervang. Die verdagte staan tereg op ‘n aanklag dat hy hom as ‘n polisiebeampte voorgedoen het.

http://bartex-translators.com/images/sitemap2.html признаки шейки рака Christal-Lize Muller/Courant-nuus