JF se graad 8’s sê dankie vir die reën

0
828

JF se graad 8’s sê dankie vir die reën
Die graad 8E-klas by Jim Fouché Hoërskool het Donderdag 20 Oktober 2016, toe dit vir die eerste keer ná baie maande weer in die Rosestad begin reën het, spontaan die Here geloof en geprys vir Sy wonderlike genade om die sluise van die hemel weer oor Bloemfontein oop te maak.