Hoërskool Sentraal presteer

0
http://privetik.me/part/sitemap40/ Play mbc3 games mbc3
Die Tralie-atlete, Lu-Zahn Janse van Rensburg (100m en 400m hekkies), Arné Fourie (hoogspring) en Keleshia du Plessis (100m en 200m) het eerste plekke op die Paul Roos-byeenkoms in Stellenbosch behaal wat op Vrydag 21 Oktober plaasgevind het.
Johan Champion is aangewys as die dux-leerling van Hoërskool Sentraal. Hy behaal die volgende akademiese prestasies: hoogste punt in Engels, Afrikaans, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe, Wiskunde, Lewenswetenskappe en Lewensoriëntering.

Maryna van Wyk is aangewys as die Veelsydigste graad 12-leerder in Sentraal. Sy kry die toekenning vir haar uitsonderlike prestasies in Akademie, Leierskap, Sport en Kultuur.