Heidedaller genomineer vir gesogte toekenning

0
189
Gustav Wilson

Casino slot games for free odometer Die Departement van Sosiale Ontwikkeling, in samewerking met verskeie belanghebbendes, gee deur dié jaarlikse toekennings erkenning aan individue wat ‘n positiewe bydrae tot hul gemeenskappe regoor die land lewer. Nascar talladega slot car racing set Wilson is onder andere in die Men of the Year- (Vrystaat) en Community Developer of the Year-kategorie benoem. Hy is ook in 2011 en 2012 as die Heidedaller van die Jaar aangewys. http://inamag.com/bak/highslots-sdk/ Highslots sdk As maatskaplike werker van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) probeer Wilson deur opheffings- en humanitêre werk in die gemeenskap ‘n verskil in mense se daaglikse lewe maak. Hy sê dit gaan egter nie net oor hom nie. http://marshels-blog.co.uk/images/call-of-the-colosseum-slotomania-coins-free/ Call of the colosseum slotomania coins free “Ek sê altyd, ek is ‘n kind van die Dal (Heidedal). Dit is my gemeenskap, dit is my mense. Ek ervaar die liefde en omgee van die mense in Heidedal. So dit is ‘n groot eer om benoem te word.” http://newcastlepoledancingschool.co.uk/control/thunder-valler-casino/ Thunder valler casino Wilson se werk in die gemeenskap, in samewerking met verskeie rolspelers, strek oor ‘n breë spektrum en duur al ‘n geruime tyd. Cabaret club mobile casino Hy doen onder meer opheffingswerk onder die jeug. Hy is ook betrokke by die verligting van armoede deur programme wat kerke en skole aanbied. Hy is deel van rehabilitasieprogramme om gevangenes te help genees. Hy het in samewerking met verskeie rolspelers die I Dare you To Choose Life-program begin. “Natuurlik is daar baie probleme, soos kinders en vroue wat mishandel word asook die kwessie van dwelmmisbruik. Dit wys jou dat daar nog baie is wat gedoen moet word. Daar was ook ‘n paar uitdagings in my en my gesin se lewe. Ek dank die Here ons is daardeur.
“Ek het een oggend opgestaan en die Here gevra wat moet ek voed. Moet ek die vrees vir die dinge in die land wat uitmekaar val voed, of die hoop dat ons nog ‘n kans het om iets goeds te doen en na die gemeenskap uit te reik?”
Wilson sluit af deur te sê dat elkeen ‘n besluit moet neem of hulle die vrees of die hoop om ‘n verskil te maak wil voed.
Die spoggeleentheid vir die oorhandiging van die toekennings vind op 18 Desember in Johannesburg plaas. –  Jackpot gries am brenner Mark Steenbok
Gambling stories of hopelessness in the bible mark@centralmediagroup.co.za