Events

HOL Marion


Show

Area: Bloemfontein
Start: 17:46 (GMT+2), Wed, 05 November 2014
End: 21:00 (GMT+2), Fri, 06 February 2015
Venue: Wynand Mouton Teater

Dit is Marion Holm se 11de eenvrouvertoning wat uitverkoop was by die Vryfees 2014 en wat sy nou weer gaan aanbied. Dit is n Afrikaanse komedie vertoning en is vir alle ouderdomme geskik. HOL Marion word die wegholverhaal van elkeen wat al moes afskeid neem van verskeie fasette van hulself. Kaartjieprys: R120 en R100 vir studente en pensionarisse. Kaartjies te kry by Computicket.

Added by handyminds on 05 November 2014
1 
Weather
Currencies
Moon Cycle
US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan