Driemanskap bring nuwe geur in plaaslike musiek

0
118
Die nuwe plaaslike groep, Tharo, bestaan uit Jacobus Silwer, Mario Lategan en Thabo Hlongwane. FOTO: STROOMOP

Jackpot amibroker afl Tharo, wat drie in Sotho beteken, word op 19 November amptelik op die Vrystaat Kersfeesfees by De Oude Kraal Country Estate and Spa bekendgestel. Disco night fright slotomania levels bonus room Lategan, Hlongwane en Silwer het die afgelope jaar gereeld saam opgetree en die dinamika tussen die drie sangers het op ‘n natuurlike wyse tot ‘n samesmelting gelei. Lategan sê een van die moeilikste dinge met die samestelling van die groep was om ‘n naam te kry. “Dit was tydens ‘n damestee by Eunice dat ons die gaste gevra het om name voor te stel. Toe iemand Tharo voorstel, en ons self ook al daaraan gedink het, het ons geweet dit is die naam vir ons.” http://clubulb.es/wp-content/sitemap7/ Best slot machines saratoga Die drie uiteenlopende kunstenaars bring elk iets unieks na die groep. Lategan is bekend vir sy swing-aanslag en voorliefde vir musikale blyspele. Hlongwane, met sy uitgebreide stemreeks, is bekend vir gewilde operanommers en steel keer op keer harte as hy Afrikaanse liedjies na die gehoor bring. Hy het ook saam met Steve Hofmeyr sy bekende liedjie “My Diefie My Duifie” opgeneem en vandag nog maak hy die vroue se knieë lam met hierdie nommer. Silwer, met sy meer akoestiese styl en baritonstem, bring weer balans aan die meer klassieke nommers. Hoewel daar nie heeltyd met ‘n kitaar gesing word nie, bring Silwer se kitaar ‘n ander geur aan die groep se genre. http://giabotsan.com/users/casino-in-vorarlberg/ Casino in vorarlberg Lategan sê dit was veral belangrik om nie net ‘n weergawe van ‘n internasionale groep te wees nie. “Dit is belangrik dat elkeen van ons doen wat vir ons lekker is. Live blackjack no deposit bonus “Ons voel baie sterk daaroor om ons identiteit as Suid-Afrikaanse kunstenaar en as Vrystaatse kunstenaars te behou. Ons sing Afrikaans, Engels, Sotho, Zulu asook buitelandse nommers,” vertel Hlongwane passievol. http://baoviethanoi.com/onepay/best-casino-online-mph/ Best casino online mph Silwer se toetrede tot die groep bring groot opwinding vir dié sanger. “Ek leer soveel by Mario en Thabo. Hul stemme is gedissiplineerd en die uitdagings wat die musiek bied, maak ‘n ander wêreld vir my oop.” Big fish casino keno reward center Die driemanskap sê die Vrystaat Kersfeesfees is presies die regte plek om die groep amptelik bekend te stel. “De Oude Kraal is een van die instansies wat altyd moeite doen om plaaslike talent te ondersteun. Die gaste wat geleenthede hier bywoon, is trots op die Vrystaat en alles wat dit oplewer. Gaste aan die Vrystaat Kersfeesfees kan beslis ‘n groot bederf verwag. Dit is ons laaste konsert vir die jaar en daarom is daar ook ander plaaslike talent in die konsert te sien. Vriende van ons sal hier saam met ons optree,” Free online casino slots vcc Belangstellendes wat die Vrystaat Kersfeesfees op 19 November wil bywoon, kan kaartjies teen R220 vir volwassenes en R100 vir kinders tussen 6 en 12 jaar oud by info@deoudekraal.com of 051-564-0636 bespreek. Die dag begin om 16:00 en duur tot 20:00. Om meer uit te vind oor Tharo en hul optrede, volg hulle op Facebook of skakel 082-783-5975. –  http://cantheyseeyou.com/tables/sitemap25/ Club world casino table bonuslink checkpoints scansafe Maricelle Botha
Casinos en ligne retraits maricelle@centralmediagroup.co.za