LUISTER: Dot Serfontein het haar aanhangers in haar hart bewaar

0
237

 

Die familie spreek hul opregte dankbaarheid teenoor sy ma se aanhangers uit, sê hy. Dit is mense wat so baie keer laat weet het hoe hulle haar skryfwerk geniet. “Sy het dit altyd in haar hart bewaar.”)

Serfontein se dogter is die veelbekroonde digter, Antjie Krog. Willem sê sy ma laat vyf kinders, 16 kleinkinders en 15 agterkleinkinders na.  ‘n Gedenkdiens word volgende Vrydag om 11:00 in die NG Moederkerk op Kroonstad gehou. – виды аудиторского риска Christal-Lize Muller