Bloemfontein-skole se trots

0
183
Die Hoërskool Jim Fouché se eerste netbalspan het die skool die afgelope vakansie op provinsiale vlak verteenwoordig tydens die Vrystaatse Kampioenskap van die Winterspele in Kroonstad. Van links is, voor: Annamé Fourie (Lynx o.15), Rochelle Pelser (Lynx o.19), Lize-Mari de Wet, Marli Kotzé (Lynx o.19, Top 35-speler) en Elizna Greeff; agter: Elmeré van der Berg (nasionale o.16-span), Annelize Strauss (afrigter), Meghan Maasdorp (Lynx o.16), Melandri Meyer, Marianna Wessels (afrigter) en Micaela Meyer (VS o.16-span).
Tian Bester van die Hoërskool Jim Fouché het die Vrystaat die afgelope skoolvakansie op die Karate Suid-Afrika Elite-byeenkoms in Durban verteenwoordig. Hy het in sy divisie, seunskadet, ‘n derde plek verower. Hy is nou derde op die SA ranglys in sy kadetdivisie.
Luhan Potgieter (links) en Stephen Hiten van die Hoërskool Jim Fouché het die afgelope vakansie aan die SA Stoeikampioenskap vir kadette in Pretoria deelgeneem. Albei het ‘n 4de plek op die kampioenskap behaal.
Lalique Titus of St Michaels School for Girls participated in the IDO Disco-Freestyle Championships in Chomutov in the Czech Republic during the June/July school holidays. The group she formed part of was called Synergy and they were placed 19th in the world.
Nine Grade 12 learners from St Michaels School for Girls entered the ATKV Afrikaans Olimpiade. Two of them, Jadah Gordon (left) and Monique van Schalkwyk, finished in the Top 20 in the Free State – Jadah with 88% and Monique with 86%