Bloemfontein Schools

0
420

Die Laerskool Bloemfontein se leerlingraad vir 2018

Agter is van links Antonia Wynand, Seri-Leigh Pennels, Cherise Bezuidenhout, Claudine Lamprecht, Dun-Mari Bann, Kay-Lee Jardim, Charlin Gysman, Linda Hleli, Bianca Snyman en Anika van Jaarsveld. Middel: Shane Diedericks, Jerome Landsberg, Carlo de Beer, Dillon Strumpher, Carly Clarke, Waylon Cedras, Zam Bam, Nathan van Staden, Nathan Elliot, Jaydan Elliot en Sarel Taljaard. Voor: Russel Blignaut, Dalen Watkins en Brian van der Westhuizen.

Rhyno Kriek en Nicola Hefer het Sentraal se tenniskam-
pioenskap vir seuns en meisies onderskeidelik gewen.

Franco Smit van die Hoërskool Sentraal het ‘n derde plek op die Nasionale WOW – Spelfees in Stellenbosch behaal.

Twee leerders van die Hoërskool Sentraal het tydens die Nasionale ATKV – Spelathon wat in Germiston by Leeuwenhof Akademie plaasgevind het, Sentraal se naam hoog gehou. Ilze van der Merwe (links) het ‘n tweede plek behaal en Nadia Havenga was eerste.

Skaakspelers van Willem Postma wat Vrystaat A- en B-span gekry het, is voor: Aldo Bezuidenhout en Ané Pretorius (B-span); 1ste ry: Danielle Herbst, Bart van Rooyen, Gerhard Lottering en Leoné Herbst; 2de ry: Wian Jordaan, Hanro van Rooyen en Arno Moolman; agter: Albert Smit, Stefan Robberts en Morné Robberts, met Wéan Pretorius heel agter.

Ten Saint Andrew’s boys have been selected for Free State Schools’ cricket teams, six of them in the U19 side that will participate in the Coca-Cola Week in the December holidays. Two boys were included in the U17 team and another two in the U15 side.
At the back, from the left are Gerrit Badenhorst (U15), Franklyn Damons (U19), Calvin Flanegan (U17), JD Bruwer (U15), Garnett Tarr (U19), Gregg Hobson (Saint Andrew’s Director of Cricket) and Gerald Coetzee (U19) and in front, from the left: Corné Viljoen (U17), Marx de Villiers (U19), Pheko Moletsane (U19) and Ruan Cronjé (U19).