Bloem trek saam om klein Zion en gesin te help

0
http://svetetiket.cz/wp-admin/sitemap48/ Pirates plunder slots
Klein Zion Lotz

http://fryzjergrojec.pl/wp-content/reichtum-sky/ Reichtum Sky Zion is die afgelope ses maande al in die hospitaal en die grootste operasie wat hy tot dusver gehad het, was toe ‘n breingewas verwyder is. Ná die operasie het hy gesukkel om self asem te haal en longontsteking opgedoen. Sy longetjies het baie skade gely en hy moes oorgeplaas word na ‘n groot Johannesburgse hospitaal om ECMO-behandeling (Extracorporeal membrane oxygenation) te kry. Hy word op die oomblik steeds onder sedasie gehou sodat sy liggaampie kan rus en tyd kry om te herstel. http://eb5bangzhu.com/tables/casino-games-uwm/ Casino games uwm Zion se ma, Chantelle, vertel die pad wat hy tans loop, het begin toe hy sewe maande oud was en hy sy eerste maagklepoperasie ondergaan het. Hy is gediagnoseer met piloris stinose. Dit is ‘n kondisie waar die klep tussen die maag en die derm vernou is en so verhoed dat die maag leegmaak soos veronderstel en dit lei dan tot onophoudelike braking. дт 75 мл технические характеристики Zion is daarna gediagnoseer met erge terugvloeiing (reflux) en het ‘n mantelvliesoperasie ondergaan. Op 14 September het die klein seuntjie een jaar oud geword en is hy op die herstelpad, hoewel hy weens komplikasies steeds in die hospitaal is. http://techlounge.be/wp-content/casino-bar-kimball-sd/ Casino bar kimball sd Om te help om die gesin se finansiële druk te verlig het Zion se oorspronklike kleuterskool, Kairos Pienkvoetskooltjie, ‘n gospelaand met Heinz Winckler gereël om geld te help insamel. Zion se sussie, Lynneve, woon steeds die skool by. Casino mustang Die konsert vind op 26 November om 18:30 in die ouditorium van die NG Kerk Pellissier plaas. Kaartjies kos R100 en is beskikbaar by Crazy Daisy by Prellerplein, Fancy Pancy in Langenhovenpark, of by Dina Bornman by 082-558-5946. Casinos in md wolfpack ‘n Spesiale gholfdag vir Zion word ook op 22 November by die Schoemanpark Gholfklub gehou ten bate van die gesin. Belangstellendes kan ‘n putjie teen R2000 borg of aan ‘n 4-bal teen R1500 deelneem. Vir meer inligting kontak Lizelle Els by 083-633-0518. –  http://mykriti.gr/wp-content/casino-license-fee-singapore/ Casino license fee singapore Maricelle Botha лечение бородавок в домашних условиях срок расторжения брака в загсе maricelle@centralmediagroup.co.za