Blink uit in ballet

0
382

Leerlinge van die Elna van der Walt-balletskool het uitstekend gevaar in die onlangse nasionale balleteksamens. Eksaminator Jose Pretorius van Johannesburg het die beoordeling behartig. Van links is, agter: Minke Geldenhuys (beste vordering: seniors), Bronwyn Tanga (pre-intermediêr: meriete), Celine Els (meeste potensiaal: seniors), Yasmin du Toit (toets 2: meriete), Jana van der Westhuizen (pre-intermediêr: merietet), Asemahle Mbane (toets 4: meriete), Tana-May Bothma (beste aanbieding: seniors), Elri Naude (beste vordering: seniors), Rochelle Meyer (toets 3: onderskeiding), Elna van der Walt (afrigter); tweede ry: Relebogile Kgole (beste aanbieding: juniors), Miene Spies (toets 1: onderskeiding), Liani Greyvenstein (meeste potensiaal: seniors), Kago Saila (toets 3: onderskeiding), Lesedi Nkamane (toets 3: onderskeiding), Mienke Truter (toets 4: meriete), Koketso Dimpane (toets 2: meriete), Leigh-Ann Dexter (toets 2: meriete), Danielle Herbst (beste aanbieding: juniors), Hotori Onishi (toets 2: meriete), Minette Pretorius (beste aanbieding: seniors), Robin-Li Adams (toets 1: onderskeiding); derde ry: Leone Herbst (primêre onderskeiding), Jacqueline Nyedimane (beste aanbieding: juniors), Asia van Niekerk (toets 3: onderskeiding), Dandre van Rooyen (toets 1: onderskeiding), Retha Heunis (toets 1: onderskeiding), Nerine Ferreira (toets 2: meriete), Miante Pretorius (beste potensiaal: juniors), Keoratile Khabo (primêre onderskeiding), Mia Greeff (toets 1: onderskeiding), Jarmaine van Blerk (toets 1: onderskeiding); voor: Danica Bronn (toets 1: onderskeiding), Dane Diedericks (toets 1: onderskeiding), Anina Naude (meeste potensiaal: juniors), Anthonique Roberts (toets 1: onderskeiding), Miane Pretorius (meeste potensiaal: juniors), Hanna Vorster (primêre onderskeiding), Lieschen Greeff (primêre onderskeiding), Thiame Hoffman (toets 1: onderskeiding).