Van Niekerk oorweldig Homsek
14:57 (GMT+2), Tue, 14 May 2013
GEORG VAN ECK
Die vyfde Nag van die Kampioene (NVDK 5) het Saterdagaand Bloemfonteiners uit hul stoele gehad tydens die veelbesproke geveg tussen Tandy van Niekerk en...
Cheetahs skiet hulself in ‘poot’
14:52 (GMT+2), Tue, 14 May 2013
GEORG VAN ECK
Dit is die een wat die Toyota Cheetahs laat wegkom het. Die rede vir die nederlaag van 39-34 teen die Hurricanes Vrydag in die Vrystaat-stadion in...
Babos had to fight against Simmonds
14:48 (GMT+2), Tue, 14 May 2013
GEORG VAN ECK
Top-seed Timea Babos of Hungary came from behind and broke South African hearts to win the Soweto Open at the Arthur Ashe Tennis Centre on Saturday....
Irawas verras en behaal sege
14:42 (GMT+2), Tue, 14 May 2013
GEORG VAN ECK
Met Shimlas wat onoorwonne voortstoom in die Vrystaatse rugbyklubliga om die Stadsbeker is dit die stryd tussen die Ixias van SUT en Irawas van UV om die...
Homsek uiteindelik in hoofgeveg in NVDK 5
14:20 (GMT+2), Tue, 07 May 2013
Die vyfde Nag van die Kampioene (NVDK 5), ’n gemengdegevegskuns-toernooi (GGK) tref Saterdagaand die Bloemfontein Stadsaal met ’n reeks opwindende...
Cheetah - sege, maar bonuspunt kan spook
16:09 (GMT+2), Tue, 30 April 2013
GEORG VAN ECK
Die sewende Superrugby-sege is in die sakkie vir die Toyota Cheetahs toe die die span van Adriaan Strauss ’n sege van 26-12 oor die Kings in die...
Old Mutual joBerg2c race achieves global status
16:00 (GMT+2), Tue, 30 April 2013
Georg van Eck
With 112 international participants from 20 countries taking part in the Old Mutual joBerg2c in South Africa, the nine-day mountain bike race is fast...
Shimlas onoorwonne en Crusaders waarsku
15:51 (GMT+2), Tue, 30 April 2013
GEORG VAN ECK
Shimlas is nou die enigste onoorwonne span in die Vrystaatse klubrugbyliga om die Stadsbeker, terwyl Crusaders ’n hupstoot gekry het om die...
Tough challenge for Junior Proteas
15:44 (GMT+2), Tue, 30 April 2013
The Spar South African Under-21 netball team has a tough challenge in their opening match at the World Junior championships in Glasgow in August when they come up against...
Eunice netball champions second year in a row
15:42 (GMT+2), Tue, 30 April 2013
The senior netball team of Eunice Girls’ School in Bloemfontein took on 27 top netball schools at the St. Andrew’s netball tournament in Bedfordview,...
Passievolle kryger van Nag van die Kampioene
12:12 (GMT+2), Wed, 24 April 2013
“Ek wou nog altyd baklei het. Nie omdat ek aggressief is nie, maar omdat ek hou van die tegniese kant van ‘n bakleisport.”
So sê Nico van der...
Crusaders, Ixias en Shimlas wen in Stadsbeker-liga
16:33 (GMT+2), Wed, 17 April 2013
GEORG VAN ECK
Soos verwag het die houers van die Stadsbeker, Shimlas, en die FNB Varsityskild-kampioen, Ixias, hul eerste wedstryde in die Vrystaatse klubliga om die...
Druk program vir VS Fietsry
16:24 (GMT+2), Wed, 17 April 2013
Vrystaat Fietsry se eerste padwedren het reeds Saterdag plaasgevind en in Mei is daar ’n baie druk program wat op die voorste fietsryers in die provinsie wag....