Kolskoot
Kolskoot - 15 Mei 2013
Kolskoot - 15 Mei 2013 Goeiedag “Ek kry so ’n koue beklemming om my hart as ek dink aan die toetsrugby wat nog voorlê. Ná die nederlae wat die Sharks, Stormers en...
Kolskoot - 8 Mei 2013
Kolskoot - 8 Mei 2013 Goeiedag “Seabelo Senathla, Philip Snyman, Cornel Hendricks en die ander Blitsbokke is ramkatte. Hulle het weer ons naam hoog gehou in Skotland in die IRR se...
Kolskoot - 1 Mei 2013
Kolskoot - 1 Mei 2013 Goeiedag “Man, dit was weer lekker om atletiek te kyk. Met die Sharks op toer in Australasië het ek die Suid-Afrikaanse studentekampioenskap bygewoon en kyk...
Kolskoot - 24 April 2013
Kolskoot - 24 April 2013 Goeiedag “Ek sien daai proffie van die Pukke sê Saru moet Bulletjie-rugby verbied. Ek dink nie dit is die kaalvoet-kannetjies wat stres nie. Dit is die ouers...
Kolskoot 17 April 2012
Kolskoot 17 April 2012 Goeiedag “Drie seges vir Suid-Afrikaanse spanne in die Superrugby-reeks. Daar kón net drie wees, want in twee wedstryde moes daar ongelukkig verloorders...
Kolskoot 10 April 2012
Kolskoot 10 April 2012 Goeiedag “Bravo Cheetahs, Sharks en Kings!” Met die uitsondering van Bontie Bonthuys in die Kaap ondersteun ons hele groep Botterbul Bester se inleiding vir...
Kolskoot 3 April 2012
Kolskoot 3 April 2012 Goeiedag “Manne, ek is bekommerd. Die gehalte van klubrugby het sedert die destydse nasionale klubtoernooi in Durban in die sewentig- en tagtiger jare dramaties...
Kolskoot 27 March 2012
Kolskoot 27 March 2012 Goeiedag “Het julle gesien Jaco van Zyl het nog ’n gholftitel in die Sonskyn-reeks verower. Hierdie keer die Investecbeker-toernooi op die baan van Lost...
Kolskoot 20 March 2012
Kolskoot 20 March 2012 Goeiedag “Dit sal darem bitter jammer wees as verneukers vanjaar weer die FNB-Varsitybeker moet verower. Verlede jaar het Tukkies gekul en daarmee weggekom...
Kolskoot 13 March 2012
Kolskoot 13 March 2012 “Manne, dit was darem ’n lekker Suid-Afrikaanse sportnaweek!” Só begin die gewoonlik rustige Oom Sjert ons weeklikse indaba. “Byna al...
Kolskoot 6 March 2012
Kolskoot 6 March 2012 Goeiedag “Daar is ’n wanbalans in Suid-Afrikaanse rugby. Van klub- tot Superrugby-vlak,” begin Stywelip Carrington ons weeklikse indaba. Sy stelling...
Kolskoot 27 Februarie 2013
Kolskoot 27 Februarie 2013 Goeiedag Maskas wat ’n sportweek was dit nie! Ek is skoon uitasem. Dit sneeu in die Arizona-woestyn. So erg dat die putjiespel in die...
Kolskoot 20 Februarie 2013
Kolskoot 20 Februarie 2013 Goeiedag “Dit was nou meer van ’n kriekettoets hier op Nuweland. My senuwees was op, maar die wyse waarop die Proteas hier teruggeveg het om die toets met...
Kolskoot 13 Februarie 2013
Kolskoot 13 Februarie 2013 Goeiedag, Wat ’n roesemoes. Almal praat gelyk rugby, krieket, gholf, hokkie en weer rugby en ek was verplig om ons indaba tot orde te roep deur elke man ’n...
Kolskoot 6 Februarie 2013
Kolskoot 6 Februarie 2013 Goeiedag, Dit is tyd om te salueer. Dit is die eenparige besluit op hierdie week se indaba van sportvrinne – iets wat nie alte dikwels gebeur nie. Eerstens...
Kolskoot 30 Jan 2013
Kolskoot 30 Jan 2013 Goeiedag “Beetrooi, amper pers. Dit is hoe die gesigte van die indoenas van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie moet wees nadat die Goue Leeus eers die Russe en toe die...
Kolskoot 23 Jan 2013
Kolskoot 23 Jan 2013 Goeiedag “Nou weet ek hoe dit voel as daar sout in jou wonde gevryf word,” begin Bontie Bonthuys ons weeklikse sportindaba op ’n klaerige noot. Soos hy...
Kolskoot 16 Jan 2013
Kolskoot 16 Jan 2013 Goeiedag Hulle sê: “Bieg is goed vir die siel.” Kom ons hoop dit is die geval met die gevalle held en kampioen-fietsryer, Lance Armstong, wat...
19 Desember - Kolskoot
19 Desember - Kolskoot Goeiedag “Ek moet julle manne sê ek is vuisvoos van al die sport in 2012. Ek kan nie wag om te gaan uitspan en saam met my familie te ontspan nie. Ek...
Kolskoot 5 Desember 2012
Kolskoot 5 Desember 2012 Goeiedag Wat ’n sportnaweek! Die grootste besprekingspunt van my sportkamerade was die verstommende wyse waarop die Rose van Engeland die All Blacks se onoorwonne...
1 2 
Weather
Currencies
Moon Cycle
US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan