Dankie vir fokus op klein sportsoorte
13:39 (GMT+2), Tue, 14 May 2013
WIMPIE VAN ROOYEN
Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om Georg van Eck en Bloemfontein Courant te bedank vir die blootstelling wat julle aan 'n klein...
Swak munisipale dienste
13:27 (GMT+2), Tue, 07 May 2013
BEN JANSE VAN RENSBURG
Hoe belaglik is onse Mangaung-munisipaliteit darem nie. Hulle verhoog hul tariewe om elke draai.
As jy nie betaal, dan kom jy laaste, want...
As ander MY huis binnekom
15:34 (GMT+2), Tue, 30 April 2013
BELINDA DE JAGER
Ek verwys na die artikel in Courant “Inbrekers wil jou huis binnekom - mag jy skiet?” van 24 April 2013.
Daar word in die artikel gemeld...
Ode aan die gewone vrou
15:17 (GMT+2), Wed, 17 April 2013
Mevrou/Juffrou,
'n Mens sien en lees gedurig in koerante van dorp tot nasionaal van Mevrou of Juffrou Dit of Dat [Mej. Suid-Afrika; Juffrou Bloemskou; Kersiekoningin,...
Positiwiteit noodsaaklik
10:11 (GMT+2), Wed, 03 April 2013
Ek het u artikel "Toekoms onbekend, maar gemoedere sterk" in die Courant (Bambini) van 20 Maart gesien. Ek is 'n motiveringspreker wat dwarsdeur...
Genoeg is genoeg
10:10 (GMT+2), Wed, 03 April 2013
Nou het ek genoeg gehad. Nie net sukkel ek nou al jare lank om behoorlike diens te kry by die poskantoor binne-in Preller Spar nie - toe ek eergister my pos wil gaan...
Take hands with SAPS
14:08 (GMT+2), Wed, 13 February 2013
I think this is where every community member should participate and work hand in hand with law enforcers and stop the bad attitude of blaming the police and say that they...
Gemeenskap moet betrokke raak
14:08 (GMT+2), Wed, 13 February 2013
Hiermee wil ek my opregte waardering uitspreek vir die artikel wat julle geplaas het. Dit is van kardinale belang om so veel as moontlik van die gemeenskap betrokke te...
Thank you Courant
14:07 (GMT+2), Wed, 13 February 2013
Dear Maricelle,
Just a thank you for the articles in the Courant for St Andrews - we appreciate your support!
Many thanks for your support!
AILSA UYS
Dankie Sjef Suné
10:19 (GMT+2), Wed, 30 January 2013
Sjef Suné,
Baie dankie vir die great resep in verlede week (16 Januarie) se Courant. Ons het daardie crunchies gemaak en alles oor twee dae opgevreet! Sal weer...
Juweel
15:07 (GMT+2), Wed, 23 January 2013
Die redakteur,
Dankie vir so ’n juweel om elke Woensdag te lees en u en die redaksie verdien ’n intense dankie.
Hierdie waardering wil ek vergelyk met die...
Doen weg met kommissie betalings
08:01 (GMT+2), Wed, 05 December 2012
Dit is hoog tyd dat daar weggedoen word met kommissie betalings deur korttermynversekeraars aan makelaars en ander tussengangers. Hoekom kan ook hulle nie net vergoed...
Brandwag-inwoners staan saam
08:00 (GMT+2), Wed, 05 December 2012
Vergun my asseblief die geleentheid om elkeen van u wat die moeite gedoen het en in groot getalle Vrydagmiddag by my huis opgedaag het om die petisie te onderteken, van...
Genoeg van Madiba
15:41 (GMT+2), Tue, 27 November 2012
Ek lê nie dikwels ’n eier in die pers nie, maar werklik, hierdie keer moet ek darem net my stem dik maak. Die Mandela-standbeeld: Sowat van geldmors het ek...
Die son het g’n kwaad
15:32 (GMT+2), Tue, 27 November 2012
Dit is weer vakansietyd en baie Suid-Afrikaners is besig om aan hul goudbruin-lywe vir die strand te werk. Ek was dus nogal verbaas om die afgelope naweek om...
Nie ondankbaar nie
15:31 (GMT+2), Tue, 27 November 2012
Dankie Mnr. Botha vir jou teregwysing. Dit mag klink of ek met die witbrood onder die arm kla, maar ek het gronde om te kla. Dankie aan my Skepper wat my dra deur die tyd...
Grunt - 14th Nov 2012
00:00 (GMT+2), Wed, 21 November 2012
Oh what an unknown species you are Mr. Tony Ullyatt - a South African man that does not like rugby, and that in the Free State. Fantastic, my faith is restored in human...
More intersection confusion
00:00 (GMT+2), Wed, 21 November 2012
The article on page 5, dated 14th November 2012 headed “Bloem intersection creates confusion” prompts me to request further assistance - investigation through...
Mees bevredigende duiwesport
11:41 (GMT+2), Wed, 14 November 2012
Na die negatiewe pers die afgelope tyd oor ons geliefde sport, wil ek die volgende aan die publiek deurgee. Die stokperdjie, deesdae ’n beroep of...