School News
Agt skole in Amanda Coetzer-tennistoernooi in aksie
Agt skole in Amanda Coetzer-tennistoernooi in aksie GEORG VAN ECK Die gewilde jaarlikse Amanda Coetzer-tennistoernooi van Hoër Meisieskool Oranje vind weer hierdie week in Bloemfontein op die bane van die skool...
SA se beste skoleskuts ding op Tempe mee
SA se beste skoleskuts ding op Tempe mee GEORG VAN ECK Die skote het reeds vroeg in die tweede kwartaal geklap op die tussen-provinsiale luggeweer-skoleskietproewe op Jacobsdal. Die skoleskuts ding mee om...
Skaak van hoogstaande gehalte van topskole by Grey verwag
Skaak van hoogstaande gehalte van topskole by Grey verwag Grey Kollege se hoogaangeskrewe Makro Uitnodigingskaak-toernooi vir hoërskole vind op 12 en 13 April die elfde keer in die Reünie-saal van die skool in...
Jong roos skiet stof in hardebaarde se oë
Jong roos skiet stof in hardebaarde se oë Nicola Lategan, 11-jarige graad 6-leerling van die Sentrale Volkskool op Kroonstad, het behoorlik stof in ’n klomp hardebaarde se oë geskiet op die jaarlikse...
Gholfspelers verras in Nomads Junior Ope
Gholfspelers verras in Nomads Junior Ope GEORG VAN ECK Met vier junior gholfspanne van die Vrystaat en Noord-Kaap wat die komende week aan nasionale en provinsiale toernooie oor die land deelneem, is dit baie...
Kaalvoetkannetjies in Super Series-rugbytoernooi
Kaalvoetkannetjies in Super Series-rugbytoernooi GEORG VAN ECK Die gewilde jaarlikse Super Series-rugbytoernooi van Grey Kollege Primêr vind weer vanjaar op die velde van die skool in Bloemfontein plaas van 24...
Vrystaat Lewensredding toon staal op SA
Vrystaat Lewensredding toon staal op SA GEORG VAN ECK Die Vrystaatse Lewensreddingspan het weer uitstekend gevaar op die Suid-Afrikaanse Lewensredding-kampioenskappe wat by die Strand en die...
VS/NK junior gholfspanne gekies ná Clarens Junior Ope
VS/NK junior gholfspanne gekies ná Clarens Junior Ope GEORG VAN ECK Die mededinging tussen die junior gholfspelers van die Vrystaat en Noord-Kaap was straf in die Clarens Junior Ope. Die junior spanne, wat die unie...
HTS Louis Botha maak skoonskip in sewesrugby
HTS Louis Botha maak skoonskip in sewesrugby GEORG VAN ECK Die sewesrugbyspan van HTS Louis Botha in Bloemfontein het sterk aanslae afgeweer in die Dihlabeng Bethlehem-sewestoernooi op Bethlehem om met die titel...
Van Aswegen maak NOTC4 debuut
Van Aswegen maak NOTC4 debuut Die vierde Night of the Champions (NOTC4) gemengde gevegskuns (MMA) toernooi sal hierdie Saterdagaand by die Tempe-binnehuissentrum Bloemfonteiners bederf met meer as...
Top 20 in sangkompetisie
Top 20 in sangkompetisie Die top 20 finaliste van die Lianie May-sangkompetisie sal op 2 Maart sing vir die eerste plek in hierdie kompetisie. Die beoordelaars van die kompetisie is Jeanenette...
Atletiekrekords spat op Sentraal Top20
Atletiekrekords spat op Sentraal Top20 MORGAN PIEK Die 14de jaarlikse NWU-Pukke en Hoërskool Sentraal se Top20-atletiekbyeenkoms in die Vrystaat-stadion in Bloemfontein het sy reputasie gestand gedoen...
Oranje-meisies swem verskeie medaljes los
Oranje-meisies swem verskeie medaljes los Sewe swemmers van Oranje Hoër Meisieskool is ingesluit in die Vrystaatse swemspan vir die jaarlikse tussen-provinsiale swemgala vroeër vandeesmaand in...
Kapenaars seëvier in Grey-waterpolotoernooi
Kapenaars seëvier in Grey-waterpolotoernooi GEORG VAN ECK Die jaarlikse Grey Kollege toernooi vir o.18-waterpolospanne, wat in samewerking met Itec en Van Rensburg Patoloë aangebied is, het uithalerspel en...
Sentraal bied dinamiese skoolomgewing
Sentraal bied dinamiese skoolomgewing Die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is ’n hoëprofiel gebalanseerde opvoedkundige instelling met ’n sterk Christelike karakter wat jongmense oplei...
St Michael’s inspires young ladies
St Michael’s inspires young ladies Since St Michael’s School for Girls was founded 139 years ago in 1874, this school has made a positive difference in many girls’ lives. It is a successful...
Grey behou steeds balans ná 158 jaar
Grey behou steeds balans ná 158 jaar Sedert die stigting van Grey Kollege in 1855 het die skool homself reeds verskeie kere bewys as ’n opvoedkundige instansie wat daarna streef om balans te handhaaf...
Hoërskool Jim Fouché meer as net ’n skool
Hoërskool Jim Fouché meer as net ’n skool Verlede jaar sal in Hoërskool Jim Fouché se geskiedenis opgeteken word as ’n jaar waarin daar met oorgawe gesaai en oorvloedig geoes is. Ná al...
Tsoseletso sê Auf Wiedersehen
Tsoseletso sê Auf Wiedersehen Familie en vriende van drie graad 11-leerders van die Tsoseletso Hoërskool het onlangs van dié leerders afskeid geneem, kort voor hulle na Duitsland vertrek...
Voorste junior spelers laat die skeie in jukskei klap
Voorste junior spelers laat die skeie in jukskei klap Meer as 200 junior jukskeispelers van Noord-, Oos- en Suid-Vrystaat, Noord-Kaap en die Fezile Dabistreek het op Muddplein in Bloemfontein saamgetrek vir die...
1 2 
Weather
Currencies
Moon Cycle
US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan