School News

Top 20 in sangkompetisie

Die volwassenes wat deurgedring tot die finale rondte van die sangkompetisie is Carinda Cloete, Kanja Wouda, Leandra Joubert, Cecilia Langeveldt en Eloise Mostert.
Die volwassenes wat deurgedring tot die finale rondte van die sangkompetisie is Carinda Cloete, Kanja Wouda, Leandra Joubert, Cecilia Langeveldt en Eloise Mostert.
Die top 20 finaliste van die Lianie May-sangkompetisie sal op 2 Maart sing vir die eerste plek in hierdie kompetisie. Die beoordelaars van die kompetisie is Jeanenette Geldenhuys, Pieter Coffee en seremoniemeester Riana Steyn. Die wenner sal dan die geleentheid kry om ’n lied saam met Afrikaanse sanger, Lianie May, te sing. Die voorsang vind om 16:00 plaas, terwyl May se vertoning om 19:00 begin.  Kaartjies is R100 per persoon en is beskikbaar by Dr CF Visser Kleuterskool, Izami Bloemiste asook Crazy Daizy.Verversings sal beskikbaar wees. Daar sal ook gelukkige trekkings wees vir die gehoor. Kom kyk na jou gunsteling sanger en moenie die asemrowende aand misloop nie.

Vir meer inligting kontak Ronel Groenewald by 078-504-9551.


In die laerskool-afdeling is die top sangers Nicola Laubscher, Janco Dreyer, Lara Rudolph,
Leigh-Ann Langeveldt en Helena Joubert.


In die hoërskool-afdeling is die top vyf Arno de Wet, Elizna Peyper, Eben von Gericke,
Eloise Mostert en Jonathan van Loggerenberg.


Die voorskoolse top sangers is Liné Fourie, Jolana Moss en Melissa Rheeder.

Comment
Be the first to comment on this article
You need to be logged in to comment on articles. If you don't have an account yet, click here to register.

Bloemfontein Courant encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of users published on bloemfonteincourant.co.za are their own and do not necessarily represent the views of Bloemfontein Courant.
Weather
Currencies
Moon Cycle
US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan