Dankie Sjef Suné
10:19 (GMT+2), Wed, 30 January 2013
Sjef Suné,
Baie dankie vir die great resep in verlede week (16 Januarie) se Courant. Ons het daardie crunchies gemaak en alles oor twee dae opgevreet! Sal weer moet maak vir die skoolblikke!
LOURENE