Argitektuur-gegradueerde word mode-sensasie

0
4446
Paul Whitehead, eienaar en stigter van Major John.

http://mobilindeks.com/kupon/slots-suomeksi/ Slots suomeksi Whitehead, wat sy honneursgraad in Argitektuur in 2015 aan die UV voltooi het, het in 2016 ‘n jaar afgevat om by te hou by die vinnige groei van sy besigheid. Major John het in Desember 2012 begin met Love Warrior, wat Whitehead se eerste afsetpunt geword het. Hy het in 2014 sy eerste reeks houtstrikdasse begin maak en daarna het verkope begin bloei. http://homeownersforum.ca/wp-content/free-online-casino-slot-games-up-dresses/ Free online casino slot games up dresses “Ons voorsien tans ‘n reeks produkte, onder meer houtstrikdasse, egteleerkousbande en beton- en houtlessenaarlampies, asook ander leerprodukte aan 16 verkooppunte oor die hele Suid-Afrika,” sê Whitehead. River rock casino date night menu Hy sê daar word elke vier maande ‘n nuwe reeks van nege houtstrikdasse bekendgestel. “Die hout is herwin en die materiaal is oor die hele land uitgesoek om gehalte te verseker, dus is die strikdasse handgemaak en uniek,” sê Paul. Sy hoofdoel met die houtstrikdasse is om uit te brei terwyl die unieke gehalte van die produk nie in gedrang is nie. “Ons is ook besig om ons produkreeks in die eksklusiewe mark uit te brei.”
Paul skryf sy sukses toe aan die uitstekende diens wat hy aan mense lewer en wat sy trots en vreugde, sy Major John-versameling, waardeer. Hy moedig toekomstige entrepreneurs aan om na ander mense se raad te luister, maar om ook hul eie instink te vertrou en altyd in hulself te glo.