Jou Vermaaklikheidsdagboek vir die week – 16 Maart 2017

0
684

16 March
The University of the Free State (UFS) is hosting the Visual Arts 2016 artist’s exhibition, entitled Lefa La Ntate by Standard Bank Young Artist, Mohau Modisakeng. The exhibition is on at the Johannes Stegmann Art Gallery in the Sasol Library on the Bloemfontein Campus and will run until 31 March 2017.
16 March
The Odeion School of Music (OSM) at the University of the Free State is presenting its opening concert in the Odeion Concert Hall on 16 March at 19:30. The main feature on the programme will be a performance of the Concertino for clarinet & chamber orchestra by South African composer, Keith Moss, currently residing in Auckland (New Zealand). Tickets cost R110 per person, R40 for block bookings for 10 or more and R40 for children between the ages of 6 and 18 years. Book at Computicket.
16-28 March
Dancesation is offering a crash course in basic couple dancing, every Tuesday evening at 19:00. This class is for beginners to intermediate level dancers. For bookings and more info, phone 072-480-7766.
16&17 Maart
Joshua Na Die Reën is by Innie Skuur te sien. Kaartjies is R140 en is beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark, meerkatkolonie@vodamail.co.za of skakel 079-387-3614. Die konsert begin om 19:30.
17 Maart
Snow White and the Seven Dwarfs word op 17 Maart om 11:00 en weer om 18:00, 18 Maart om 11:00, 21 Maart om 11:00, 22 Maart om 15:00 en 24 Maart om 18:00 in die Scaena-teater op die UV se hoofkampus opgevoer. Kaartjies kos R25 per persoon en/of R20 per persoon vir groepe van 10 of meer. Bespreek by Computicket, 0861-915-8000. Vir groepbesprekings, kontak Karen Combrinck by 051-401-2160.
23 Maart
Die Vrystaattak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika vergader om 18:30 by die Anglo-Boere-oorlogmuseum se ouditorium. Die gasspreker is dr. Ernst van der Walt, skrywer van die boek Teen die stormwinde in. Die boek vertel die verhaal van Gaele Andriesz van der Walt. Alle besoekers is welkom. R20-besoekersgeld is betaalbaar. Vir enige navraag kan Corrie Evert by 082-781-7914 gekontak word.
24 Maart
Steve Ashley, voorsanger van The Staccatos, tree by die Aasvoëlklub op. Kaartjies kos R80 per persoon en is by die deure beskikbaar.
24 Maart
Tim du Plessis, bekende TV-persoonlikheid en aktuele hoof van kykNET tree vanjaar as gasspreker op tydens Kindersorg Bfn en Childline FS se jaarlikse sake-ontbyt. Dit vind plaas om 7:30 vir 8:00 by die President Hotel, Bloemfontein. Die koste vir hierdie ontbyt is R200 per persoon of R2 000 vir ‘n tafel van 10 persone. Vir navrae kontak Lize of Riëtha by 051-430-3311.
24 Maart
Juanita du Plessis tree om 19:00 vir 19:30 in die Kovsie Studentekerk op met haar Toe Staan die wêreld stil-konsert. Heerlike verversings te koop tydens pouse. Kaartjies kos R160 (galery) en R180 (middel) by Computicket. Vir meer inligting kontak Ilse by 051-436-6770.
24 March
If you are an entrepreneur or just enjoy handmade goodies, make sure to pop in at the Moonlight Market at Pretty Gardens from 17:00 until 21:00. For more information, call Esta at 081-383-7904.
24 Maart
Villa Avianto in Kwaggafontein bied om 18:30 Bottomless Coffee Band aan. Tafels word verkoop vir die vertoning en kaartjies sluit in ‘n All White Dinner – ‘n heerlike driegangete in Medittreense styl. ‘n Kontantkroeg sal ook beskikbaar wees. Kaartjies kos R300 per persoon en tafels van agt kan bespreek word vir besighede of vriende wat saam wil kuier. Skakel Suretha van Heerden by 083-329-4872 of stuur ‘n e-pos na info.villaavianto@gmail.com vir meer besonderhede en besprekings. Besoek gerus ook die webblad by www.villa-avianto.com vir meer inligting.
25 Maart
NG Kerk Estoire hou die Saterdag ‘n kosfeeskompetisie. Deelnemers moet 10 kaartjies verkoop en ontvang een kaartjie gratis. Koste van kaartjies is R60 en sluit een kosbakkie in wat gevul kan word met vyf verskillende geregte. Vir meer inligting, kontak ds. Robbie du Toit by 084-401-6117 of Johan Vos by 082-577-5266.
25 Maart
Lost Chord tree om 20:00 by die Aasvoëlklub op. Kaartjies kos R100 en is vooraf of by die deure beskikbaar.
25 March
The Odeion String Quartet will perform Haydn`s Seven Last Words with the Chanticleer Singers and Maestro Richard Cock at 19:00 in the Dutch Reformed Church, Heuwelsig. Tickets are R60 at Computicket.
25 March
Make sure you don’t miss the first annual Bloem Beer Fest at the Old Grey Sports Club. More than 20 craft beers will be available for tasting, along with great food, ciders and live music. R150 gets you inside. For info and updates, visit their Facebook page: Bloem Beer Fest.
28 Maart
Human & Rousseau, Naln en Exclusive Books stel om 18:00 vir 18:30 Eindspel deur Wilna Adriaanse by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln), h/v Elizabeth- en Pres. Brandstraat, bekend. Parkering is beskikbaar op die teerblad langs die Naln-gebou, vanuit Elizabethstraat (nou Miriam Makebastraat). Bevestig bywoning by lochlogan@exclusivebooks.co.za of 051-406-7560.
30 March
The Odeion String Quartet will perform with Grethe Nothling (pianist), playing works by Bartok and Brahms at 19:30 in the Odeion at the University of the Free State. Tickets are R110, R40 (children between 3 and 18 years) and R60 for block bookings for more than 10 people. Tickets are available at Computicket.
30 Maart
cantando@bloem onder leiding van Werner Stander bied om 19:30 ‘n Herfskonsert aan in die Anglikaanse Katedraal (h/v Saltzman- en St. Georgestraat). Kaartjies kos R50 per persoon en is by koorlede beskikbaar, of skakel 082-565-5932, of lochlisa.delange@gmail.com.
30 & 31 Maart
Steve Hofmeyr tree om 19:30 by Innie Skuur op. Kaartjies kos R250 per persoon. Bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za. Kaartjies is ook by Kiki’s Corner (Langenhovenpark) en Exclusively Monica’s (Hyperama, Fleurdal, Ingang 2), beskikbaar. Vir meer inligting bel 079-387-3614.
31 Maart
Duncan Faure tree by die Aasvoëlklub op. Die vertoning begin om 20:00 en die deure open om 18:00. Kaartjies kos R250 vooraf, en R300 by die deur. Vir meer inligting en besprekings, besoek vulture-aasvoelclub.com.
31 March
The first Bloem Blues Sessions kicks off at 19:00 at the Showgrounds Banquet Haal. Albert Frost, the BLACK CAT BONES and Gaston with Blueprint will be performing. Get your tickets at R150 per person from bloembluessessions@gmail.com.
Elke Sondag
Treintjieritte vir die gesin by Modensopark, Rhynlaan 6, Bayswater, van 14:00 tot 17:00. Navrae: 082-880-8711.
Send information about upcoming events to pieterd@mahareng.co.za. Deadline for submissions is Friday at 12:00.