VIDEO: Franse sanger se Suid- Afrikaanse musiekvideo sorg vir groot belangstelling

0
545

Die Franse sangeres Jain, lok tans enorme belangstelling uit op sosialenetwerke na die vrystelling van haar eerste album getiteld, Zanaka. Een van die snitte op die album, “Makeba”, se musiekvideo is ook pas vrygestel en is juis een van die redes vir die geweldige belangstelling. Die video is in Suid-Afrika geskiet met talle bekende beelde.

Kliek hier om na die video te kyk: