Wiskunde-boffins beloon

0
918
Die graad 12-wenners is Jackie Wu (St. Andrew) – eerste prys, J.C. Cordier (Afrikaanse Hoërskool Kroonstad) – tweede prys, Leonard Chuang (St. Andrew) – derde prys, en Rethabile Matube (Afrikaanse Hoërskool Kroonstad).
Die Prestige-wiskundeprysuitdeling Vrystaat/Noord-Kaap is vanjaar vir die sewende keer aangebied. Oudergewoonte is die geleentheid deur dr. Elsie Schoombie en dr. Anelize van Biljon georganiseer. Hierdie gesogte prysuitdeling beloon volgehoue prestasie in Wiskunde-olimpiades in 2015 deur medaljes, kontantpryse, geborgde geskenke en trofeë.

Die toptien-pryswenners in die graad 7-afdeling van die Prestige-wiskundeprysuitdeling Vrystaat/Noord-Kaap 2016 is Christelle Badenhorst (Staatspres. Swart), Maryke du Pisanie (Universitas), Rianette Kemp (Fichardtpark), Chané Nel (Willem Postma) – tweede prys, Gilchrist McGill (Private skool), Hendro Botha (Senekal), Joni Muller (Odensia), Christene Rossouw (Universitas) – eerste prys, Jason Schimper (Grey-kollege) – derde prys en Jac van der Merwe (Eduplus).

Die graad 8-wenners Shannon Monaghan (Eunice), Bea Louw (Oranje HS), Janco Dreyer (Sentraal), Jocelyn Smith en Jooeon Lee (albei Eunice), Jessica Chuang (St. Michael), Heinrich de Lange (Jim Fouché) – eerste prys, Wikus Vorster (Jim Fouché) – tweede prys, Alanis Alvarez Aranda (Eunice) – derde prys, Grace Ho (Eunice) en Marc van der Nest (St. Andrew).

Die graad 9-wenners is Ettienne Botes (Sentraal), Liané Kleyhans (Eunice), Jeanine Louw en Johan Rossouw (Jim Fouché), Ruben Venter (Grey-kollege) – eerste prys, en Handré Venter (Sentraal) – tweede prys. In die voorste ry is Uzma Anwarey (Ficksburg), Emily Chikobvu (St. Michael's), Laura Wessels (Voortrekker) en Sunny Wu (Eunice). Afwesig: Ruan Joubert van Sentraal Hoërskool – derde prys.
Die graad 9-wenners is Ettienne Botes (Sentraal), Liané Kleyhans (Eunice), Jeanine Louw en Johan Rossouw (Jim Fouché), Ruben Venter (Grey-kollege) – eerste prys, en Handré Venter (Sentraal) – tweede prys. In die voorste ry is Uzma Anwarey (Ficksburg), Emily Chikobvu (St. Michael’s), Laura Wessels (Voortrekker) en Sunny Wu (Eunice). Afwesig: Ruan Joubert van Sentraal Hoërskool – derde prys.
Die graad 10-wenners is Albert Dreyer (Sentraal) – eerste prys, Joe Schimper (Grey-kollege) – tweede prys, Wian Koekemoer (Goudveld) – derde prys, Rudene Weideman (Kroonstad), Relebohile Tsoai (Grey-kollege) en Inge Delport (Hennenman).

Die wenners in graad 11 wat pryse ontvang het hier saam met prof. Danie Vermeulen, dekaan van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe van die UV, is Soné du Pisanie (Sentraal) – eerste prys, Shin-Woo Park (Eunice), Liza Stewart (Oranje Meisieskool), Cara Vermeulen (Bloemfontein Academy), Janco Venter (Sentraal), Corlé van der Walt (Sentraal) – tweede prys, en Akey Yu, wat die derde prys namens sy broer, Po-Hung Yu (St. Andrew), in ontvangs geneem het.