SOCIALS: Out on the town – 24 November 2016

0
http://ageevskiy.com/components/sitemap87.html год металлической обезьяны характеристика
Annique Rio-Bos Carnival  Annemarie Cronjé and her Annique team hosted a joyful Annique Rio-Bos Carnival to pamper their clients and also to raise funds and sponsor products for people in need, cared for by Cansa, House Kosmos, and Lepae Pelonomi Babies. It was a fun-filled day with treatments and open hearts. Here are Christa and Christel Coetzee with Annemarie Cronjé at the carnival.
Annique Rio-Bos Carnival киста лечение травами
Nuwe gebou vir Vrystaatse Advokate geopen Die Vrystaatse Regterpresident, Mahube Molemela, sny die lint tydens die opening van die Vrystaatse Vereniging van Advokate se nuwe gebou in Bloemfontein. Die gebou huisves tans 70 praktiserende advokate met drie verdere advokate wat kamers sal neem gedurende Januarie 2017. Die gebou is spesifiek vir die Vereniging se behoeftes opgerig met 'n biblioteek en spesiaal ingerigte arbitrasie-lokaal op die tweede vlak. Die gebou is omgewingsvriendelik, geleë in 'n boomryke omgewing met 'n natuurlike vloei tussen kantoorruimtes en buite-areas met ruim kelderverdieping-parkering, asook parkering buite die gebou. FOTO: ANDRÉ GROBLER
Nuwe gebou vir Vrystaatse Advokate geopen http://totalnutritionnd.com/users/sitemap22/ Online casino ervaringen forum
Voortrekker Hoërskool: klas van 1971 Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1971-martieks het onlangs hul 45 jaar-reünie by die skool gehou. Van diegene wat dit bygewoon het, is (voor) Linde du Plessis, Fanie Kok, en CT Saayman; (middel) Hannetjie Labuschagne (Venter ), Anza Bouwer (Botha), Anneli Viviers (Rautenbach), Tria Botha (Naudé), Amanda Du Plessis (Snyman), en Rina Myburgh (Schutte); en (agter) Mariëtte Oosthuizen (Van der Westhuizen). André Bosman, Derek O’Connor en Suzi Redelinghuis (Herman) was afwesig tydens die neem van die foto.
Voortrekker Hoërskool: klas van 1971 Caesar casino iguazu
Kersfeesfees in die Vrystaat Die afgelope naweek het amptelik die Vrystaat se heel eerste Kersfeesfees by De Oude Kraal Country Estate and Spa gesien. Gesinne het die middag gebruik om 'n draai by die stalletjies te maak, waarna daar 'n heerlike Kersete voorgesit is en die nuwe plaaslike sanggroep, Tharo, die gehoor verder met Kersliedere vermaak het. Die aand is afgesluit op 'n hoë noot toe 'n houtkruis in die gees van die komende Christusfees aan die brand gesteek is. Die Kersfeesfees is die geesteskind van De Oude Kraal se Lombard-gesin. Hier is Gerhard, Marie en Helen-Joan Lombard saam met Marie-Louise en Jan Hendrik Nel. FOTO: ANNAMARIE GENTLE
Kersfeesfees in die Vrystaat http://lifecoachelina.com/custom/casino-royale-kijken/ Casino royale kijken
Pensioenarisse besoek CMG 'n Groep pensioenarisse van die NG Klipkerk en Westerbloem-aftreeoord het Central Media Group verlede week besoek om te kyk wat presies agter die skerms van hierdie mediahuis gebeur. 'n Insiggewende toer deur die nuwe gebou is gedoen waarna daar oor 'n koppie tee gesels is oor alles en nog meer.
Pensioenarisse besoek CMG рестораны рязани список