Martie du Plessis-swemmers presteer

0
Jason McMahon is aangewys as die Senior Victor Ludorum-swemmer, en langs hom is Cailin Coetzee, wat aangewys is as die Junior Victrix Ludorum op die swemkampioenskap.
Swemmers van Martie du Plessis-skool het onlangs op die Suid-Afrikaanse LSOB Swemkampioenskap in Gauteng baie goed presteer. Tydens die kampioenskap, wat op 3 en 4 November gehou is, het die skool nie minder nie as 32 leerders in die Vrystaat-spesialeskole-swemspan opgelewer. 'n Wonderlike prestasie vir een skool. En die kersie op die koek was dat die Vrystaatspan boonop daarin geslaag het om vir die elfde agtereenvogende jaar die trofee as algehele wenners te verower. Hier is al die swemmers wat aan die kampioenskap deelgeneem het.
Swemmers van Martie du Plessis-skool het onlangs op die Suid-Afrikaanse LSOB Swemkampioenskap in Gauteng baie goed presteer. Tydens die kampioenskap, wat op 3 en 4 November gehou is, het die skool nie minder nie as 32 leerders in die Vrystaat-spesialeskole-swemspan opgelewer. ‘n Wonderlike prestasie vir een skool. En die kersie op die koek was dat die Vrystaatspan boonop daarin geslaag het om vir die elfde agtereenvogende jaar die trofee as algehele wenners te verower. Hier is al die swemmers wat aan die kampioenskap deelgeneem het.